Die eerste minister van die Oekraïne, Arseniy Yatsenyuk sê hy het besluit om te bedank oor wat hy bestempel het as ‘n kunsmatige politieke krisis in die land.
Yatsenyuk het in Februarie net-net ‘n mosie van wantroue in die land … Lees verder

Sedert die einde van die Koue Oorlog het Amerika sigself die titel as oorwinnaar van daardie konflik opgeëis. Natuurlik is daar groot waarheid daarin, want destyds, net soos tans het Amerika die olieprys afwaarts gemanipuleer en daardeur Sowjetinkomste nadelig beïnvloed. … Lees verder

Rusland het nie gereageer op die gebeure in die Oekraïene tydens die Olimpiese Spele in Sochi nie. Soos verwag is, het die magswisseling in Kiëf plaasgevind by die afsluiting van die Spele.
Westerlinge, grootliks oningelig vanweë hul mediamonopolieë, het die … Lees verder
Die Oekraïene het na ‘n staatsgreep verlede week ‘n nuwe premier aangewys wat geen steun geniet onder die bevolking nie.
Arsenjie Jatsenjioek – of Jats, soos die Amerikaanse assistent-sekretaris van buitelandse sake Victoria Nuland graag na hom verwys – is … Lees verder
Die president van die Oekraïene, Wiktor Janoekowitsj en drie hoof opposisieleiers het ingestem om te vergader na weke van geweld wat die hoofstad teister.
Die Europese-Unie sal na verwagting Donderdag in Brussel vra vir sanksies teen “diegene wat vir die … Lees verder