Fanie Cloete se holocaust-ontkenning…

Fanie Cloete se bewering dat Stellenbosch nog altyd ’n “tweetalige instelling” was, ontken dit wat Jan Smuts ons “eeu van onreg” (die negentiende eeu) genoem het. Ná 1806 het die tweede Britse besetting gevolg waartydens Engels stelselmatig in die Kaap … Lees verder