Matfield se skrumpet gaan nie geweld teen blankes keer nie

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie, Saru, moet die aanval van Cosatu teen die Springbokke terdeë geniet.

Dit stel die Rugbyunie in ‘n goeie lig ten spyte daarvan dat hulle steeds agteroorbuig om swart spelers te probeer insluit in die span om hul … Lees verder

Springbokke se grand finale

'n Selfversekerde Victor Matfield, 'keiser van lynstane'Die Springbokke het aan die begin van hierdie jaareindetoer rugby gespeel soos wat Ras Dumisani gesing het, maar hulle maak keel skoon om vandag hulle lang seisoen op ‘n hoë noot af te sluit, ‘n hoë-C, glinsterend en glorieryk soos … Lees verder

Springbokke kla oor NSA-lied

Peter de VilliersDie Springbokke het gekla oor hoe swak die Nuwe Suid-Afrikalied voor hul 20-13-nederlaag Vrydagaand teen Frankryk gesing is.

Die afrigter, Peter de Villiers, sê die Franse het hul oorwinning in Toulouse verdien, maar is kwaad vir die gashere oor die … Lees verder

Kop op die Blok: WP se seuns nie mans genoeg

Geykte uitdrukkings vloei hierdie hele week uit die Kaap uit. Dis asof hulle ‘n trommel vol stempels het, elkeen met ‘n cliché op, en wanneer die halfeindrondtetyd in die Curriebekerseisoen is, trek hulle dit nader.

Tjap! Dis ‘n uitklopwedstryd en … Lees verder

Griekwas se kaartehuis tuimel in op Loftus

Moet net nie vandag vir Dawie Theron vertel hoeveel jy al vir ‘n Hallmark-kaartjie betaal het nie, of selfs vir ‘n verkeerskaartjie nie. Gister op Loftus het die Grikewas twee geel kaarte gekoop teen 34 punte, die wedstryd en waarskynlik … Lees verder

Kop op die Blok: Griekwas vandag mishandel op Loftus

Kyk, ons almal hou daarvan om te sien hoe ‘n kloekmoedige kleintjie vir ‘n selfvoldane grote ore aansit. Dis ‘n soort stapelvoedsel, nie net vir sportaanhangers nie, maar vir fliekgangers en ander romantici die wêreld vol. Sonder die kleintjie-sit-die-grote-koud ideaal, … Lees verder

Pieter de Villiers: die Springbokke se grootste hindernis?

Wel, wat dan van iemand wat iets baie makliks so vrekkens moeilik laat lyk? Die maklikste werk, in die post-Jake White-era is dié van Springbok-afrigter. Dít is moontlik sy grootste bydrae tot die eierbalsport. Voor White het die Springbokafrigter al

Lees verder

Wel, wat dan van iemand wat iets baie makliks so vrekkens moeilik laat lyk? Die maklikste werk, in die post-Jake White-era is dié van Springbok-afrigter. Dít is moontlik sy grootste bydrae tot die eierbalsport. Voor White het die Springbokafrigter al

Lees verder