Vicki Momberg vrees aanvalle in Soweto-tronk

Vicki Momberg, die Durbanse eiendomsagent wat verlede week aan crimen injuria skuldig bevind is vanweë haar gebruik van die K-woord teenoor ‘n polisiekonstabel, vrees ‘n aanval van haar swart medegevangenes. Volgens haar prokureur, mnr. Kingdom Onah, het sy reeds dreigemente … Lees verder

Skoppensboer: Vicki Momberg, martelares vir spraakvryheid

Skoppensboer volg nie eintlik die hoofstroommedia nie, dus steur hy hom nie veel aan die gereelde gesnak na asem as daar oneerbiedig na ‘n nie-blanke verwys word nie. As jy Beeld of News24 met Adderjan Basson aan die stuur sou … Lees verder

Marius Coertze: Vicki Momberg en vonnisse vir witmense

Vicky Momberg se vonnis is buitensporig. So buitensporig, dat dit aan die belaglike grens.

Momberg is die wit vrou wat beroof is en wat met die onwillige en trae swart polisiebeamptes op die misdaadtoneel gestry het. In haar frustrasie en … Lees verder