VF Plus kon nóg beter gedoen het – Werner Weber

Gedurende die onlangse parlementêre verkiesing het die Vryheidsfront Plus sy aantal stemme meer as verdubbel tot 414 844 om sy aantal setels in die nasionale vergadering tot op 10 te staan te bring. Dr. Dan Roodt het met ‘n veteraanverteenwoordiger … Lees verder

Plaaswerkers geregtig op gratis aandele in plase

Piketberg-plaasIn ’n voorgestelde beleidsdokument oor die vrywillige toekenning van aandele aan plaaswerkers van die Dept. van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming word o.m. voorgestel dat ’n plaaswerker met 10 jaar diens op ’n kommersiële plaas geregtig moet wees op 10% aandele … Lees verder

‘Munisipale herafbakening benadeel plaaslike bestuur’: VF Plus

Die VF Plus dreig met aksie teen die munisipale afbakeningsraad oor die wyse waarop die instansie sy kennisgewings tot openbare verhore en prosesse hanteer met die oog op die herafbakening van onder meer die Sedibeng distriksmunisipaliteit in die Vaaldriehoek en … Lees verder

Staking met verskuilde agenda?

Dr. Pieter Mulder, leie van die Vryheidsfront Plus, het in ‘n verklaring gesê: “Die dood van weerlose siekes en onskuldige babas as gevolg van die staatsdiensstaking, is die ergste vorm van selfsugtigheid. Dit getuig van uiters onprofessionele gedrag van Suid-Afrikaanse … Lees verder

Matshikiza ‘moet bedank ná plakkery’ – VF Plus

Die VF Plus eis dat die burgemeester van die Wesrandse Distriksmunisipaliteit (WRDM), Faith Matshikiza, onmiddellik bedank.

Dit volg na die onwettige besetting van grond in die sogenaamde Wieg van die Mensdom binne ‘n UNESCO-geregistreerde wêrelderfenisgebied by Kromdraai net buite Krugersdorp. … Lees verder

Los wit belastingbetalers uit

Dr. Conrad BeyersDie Vryheidsfront Plus veroordeel die premier van Gauteng, me. Nomvula Mokonyane, se vyandige uitsprake teenoor wit belastingbetalers in die Tshwane-munisipaliteit. Die VF Plus se leier in Gauteng en LPW, mnr. Jaco Mulder, gaan ‘n dringende gesprek met die Gautengse premier … Lees verder

Die Afrikanerpolitieke hindernisbaan

Die afgelope week is daar baie gesê, bespiegel en geraai oor die bedanking van Willie Spies by die VF+. Daar is genoem dat hy sy speelgoed uit die wieg gesmyt het, omdat hy in die openbaar deur ‘n VF+-spreker as … Lees verder

Duisende steun petisie teen verskuiwing

Die VF Plus het die afgelope Saterdag ‘n petisie in die Wesmoot geloods om die verskuiwing van ± 15000 inwoners vanaf Atteridgeville na die Andeon plotte, wat deur die Pretoria/Tshwane Metroraad beplan word, te stuit.

Die gemeenskap het in hulle … Lees verder

VF Plus wil aanhou veg vir Pretoria

“Die VF Plus is bly dat die vorige hofbevel oor die Pretoria-straatnaamkwessie nog staan,” sê mnr. Jaco Mulder, LPW en Provinsiale Leier vir die VF Plus in Gauteng, na die uitspraak van regter Pathudi in die Hooggeregshof in Pretoria.

Regter … Lees verder

‘ANC-jeugliga bedreig rasseharmonie’

Die VF Plus gaan ‘n regsmening formuleer op grond van die ANC se partygrondwet en ANC-beleidsdokumente waarvolgens Malema en die jeugbestuur duidelik ANC-reëls oortree en binne die ANC se strukture aangekla behoort te word. Dit sal aan die ANC se … Lees verder

Toestand by UP ‘uiters ernstig en gevaarlik’

Regter M W Msimeki het die dringende interin interdik toegestaan en daarvolgens mag die studente van die SF nie personeel, medestudente of besoekers aanval, molesteer, intimideer of teister nie.

Hulle mag ook nie aan ontwrigtende gedrag deel hê nie en … Lees verder

Regter M W Msimeki het die dringende interin interdik toegestaan en daarvolgens mag die studente van die SF nie personeel, medestudente of besoekers aanval, molesteer, intimideer of teister nie.

Hulle mag ook nie aan ontwrigtende gedrag deel hê nie en … Lees verder