VF+, IVP, ACDP kla oor SA Palestyne ontvang

Die Vryheidsfront Plus, die IVP en die ACDP het die ANC gekritiseer omdat hy die Palestynse Hamas-leierskap verlede week in Suid-Afrika ontvang het.

Die partye sê dit is strydig met die regering se amptelike posisie oor die voortslepende konflik tussen … Lees verder

VF+, Solidariteit bevestig hul verbintenis tot transformasie

Die minister van sport, Fikile Mbalula, het gesê ʼn kwota van 60% swart spelers in sekere nasionale sportspanne waar Afrikaners verteenwoordig is, sal nie voor die verkiesing afgedwing word nie.

Mabalula het nadat hy Woensdag met die vakbond Solidariteit, die … Lees verder

DA, VF+ begaan oor plaasmoorde, maar nie oor anti-wit karakter daarvan nie

Klein splinterpartye wil die toenemende geweld teen eienaars in die landboubedryf uitbuit vir die komende verkiesing, ten spyte daarvan daar hulle self ‘n reuseaandeel in die verslegtende toestand op plase gelewer het deur niks daarteen uit te rig of oor … Lees verder

Nkandla-verslag teen BRICS gemik

Suid-Afrika se “veiligheidsgroepering”, wat die polisie, weermag, openbare werke en staatsveiligheid insluit, het Die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela se bevinding oor Nkandla verwelkom.

Die “bevinding” is die jongste Anglo-Amerikaanse aanslag teen BRICS se invloed in Suid-Afrika en teen Jacob Zuma … Lees verder

DA wil buitelanders in SA se sekuriteitsbedryf hou

Die DA en VF+ staan die nuwe klousule teen wat buitelandse eienaarskap in die privaatsekuruteitsbedryf beperk. Dié partye sê dit sal “werkloosheid” meebring.

Die wetgewing is daarop gemik om strenger regulering in die privaatsekuriteitsbedryf toe te pas. Daar is meer … Lees verder

Hoekom die DA en VF+ verkeerd is

theron_johann2

deur Johann Theron

Die gereelde Gallup-verslag ondersoek die stand van werknemerdeelname wêreldwyd. Die jongste verslag van 2013 wys dat ekonomiese groei nie vinnig genoeg is nie en dat hoë werkloosheid in hierdie lande (insluitend SA) tot rewolusie kan lei.

Die … Lees verder

Gaan die VF+ die DA se krisis vermors?

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Ai, hoe het ek my verlekker aan die DA se onlangse bontstanery oor rassistiese regstellende aksie!  Laasgenoemde is eintlik ‘n toutologie; daar is geen ander soort “regstellende” … Lees verder

Duitsland bekommer oor SA se ‘obsessie’ met BRICS

fahrneGemeet teen die agtergrond van Suid-Afrika se kil behandeling van die Europese Unie (EU), veral rakende die eensydige terugtrede uit bilaterale beleggingsverdrae, sal die Vryheidsfront Plus die beoogde nuwe Beleggingswet fyn monitor om seker te maak dit voldoen aan die … Lees verder

VF behaal historiese oorwinning met stemreg

stem2014Die Vryheidsfront Plus verwelkom die aanvaarding van die Wysigingswetsontwerp op die Kieswet ingevolge waarvan alle Suid-Afrikaanse burgers aanstaande jaar in die algemene verkiesings sal kan stem, sê dr. Corné Mulder, die Vryheidsfront Plus se hoofwoordvoerder oor binnelandse sake.

Dr. Mulder … Lees verder

ANC sê DA-saak teen buitelandse kiesers maak nie sin

Die ANC sê die DA het oorreageer deur hom tot die Hooggeregshof te wend oor ‘n wetsontwerp wat mense wat in die buiteland woon kan verhoed om vir die provinsiale verkiesings te registreer.

Die ANC se hoofsweep, Stone Sizani, sê … Lees verder

Bederf eerder stembriewe as om VF Plus te stem!

deur Derek Gerber

Die Vryheidsfront het homself met ‘n nuwe embleem en visie geherposisioneer. In die proses poog hy om ‘n meer inklusiewe benadering te volg, en as bewaker van alle minderheidsgroepe se regte op te tree. Mag ek my … Lees verder

DA gaan Midvaal verloor

Goedkeuring vir die samesmelting van die Midvaal en Emfuleni munisipaliteite in die Vaaldriehoek in ‘n enkele metroraad sal teen die einde van die week afgehandel wees. Die samesmelting sal ook die Sedibeng Distriksraad insluit.

Die Munisipale Afbakeningsraad gaan die saak … Lees verder