ʼn Woernael, vir dié wat moontlik enige belangstelling het, is ʼn woernaal vir mense wat aan die hardloop is. En met “hardloop” bedoel ek nie iemand wat laat spaander nie. Mense wat my ken weet dat my drentel-, wandel-, stap- … Lees verder
Etiket: vervolgverhaal
Bodem II, 21: Die motorfietsbobbejaan
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter
Bodem I is reeds volledig.
Lees eers Bodem boek II, 20.
Hoe is dit dan dat ons om die reghoekige gate staan en na die lang liggame daarin kyk en genoop voel om ʼn … Lees verder
Bodem II, 20: Die langgate
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter
Bodem I is reeds volledig.
Lees eers Bodem boek II, 19.
Nie een van ons het regtig geweet wat die protokol vir ʼn tuisgemaakte begrafnis is nie. Uiteindelik het ons maar, dink ek, dat … Lees verder
Bodem II, 19: Die uniform
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter
Bodem I is reeds volledig.
Lees eers Bodem boek II, 18.
Die weer is ʼn omgewing se grimering en as daar ooit ʼn bewys was van die natuur se ongeërgdheid oor die lotgevalle van … Lees verder
Bodem II, 18: Die teregstelling
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter
Bodem I is reeds volledig.
Lees eers Bodem boek II, 17.
Man sit op die vloer. Sy rug rus teen die muur, sy knieë is voor hom opgetrek en sy voorarms rus op hulle, … Lees verder
Bodem II, 17: Die speelgrond
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter
Bodem I is reeds volledig.
Lees eers Bodem boek II, 16.
Alle normale seuns hou van oorlogspeletjies. Ek het moderne vrouens geken wat verseg het om vir hulle kleuterseuntjies speelgoedgewere te koop en hulle … Lees verder
Bodem boek II, 16: Die vrees
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter
Bodem I is reeds volledig.
Lees eers Bodem boek II, 15.
Dink mooi voor jy vir ʼn stukkie grond baklei. Bepaal die waarde daarvan; die werklike en emosionele en toekomstige waarde. Probeer meet wat … Lees verder
Bodem boek II, 15: Die knerspunt
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter
Bodem I is reeds volledig.
Lees eers Bodem boek II, 14.
Dit staan bekend as direkte vuur. Dit is waarvoor vuurwapens ontwerp is: Om onder gewone omstandighede te skiet wat jy kan sien. As … Lees verder
Bodem boek II, 14: Die goddelose
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter
Bodem I is reeds volledig.
Lees eers Bodem boek II, 13.
Ek wag vir die aankoms van die goddeloses met ʼn graaf in die hand en ʼn jagmes aan my sy. Dit was ʼn … Lees verder
Bodem boek II, 13: Die boerpot
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter
Bodem I is reeds volledig.
Lees eers Bodem boek II, 12.
Die wagte, Reginald en Tabitha, en drie van die motorfietsers het binne minute teruggekeer, kwetterend soos vinke, grootoog en opgewonde, met ʼn 12,5-kilogramsak … Lees verder
Bodem boek II, 12: Die lys
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter
Bodem I is reeds volledig.
Lees eers Bodem boek II, 11.
Die Volkswagen se enjin verstil en vier van die insittendes klim met stywe, bewerige bene af. Ylbaard, wat die kar bestuur het, gaan … Lees verder
Bodem boek II, 11: Die bres
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter
Bodem I is reeds volledig.
Lees eers Bodem boek II, 10.
ʼn Wag verskyn aan die anderkant van die hek, behoedsaam, mik-mik soos ʼn koedoekoei by ʼn watergat. Hy is gewapen, nie met ʼn … Lees verder
Bodem boek II, 10: Die Walpürgisnacht
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter
Bodem I is reeds volledig.
Lees eers Bodem boek II, 9.
Tarara-RAM!—tarara-RAM!—-tarara-RA!-ra-ra-RAMM!
Tarara-RAM!—tarara-RAM!—-tarara-RA!-ra-ra-RAMM!
Die tema van La Forza del Destino se ouverture wat Joachim neurie, weergalm in my binnekant.
Tarara-RAM!—tarara-RAM!—-tarara-RA!-ra-ra-RAMM!
Die Merk Vier skommel, … Lees verder
Bodem boek II, 9: Die uittog
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter
Bodem I is reeds volledig.
Lees eers Bodem boek II, 8.
Die Suid-Afrikaanse Verkenningsvoertuig Merk IV het met onderskeiding in Noord-Afrika gedien waar dit hoofsaaklik deur Suid-Afrikaanse plaasseuns aangewend is, en hierdie willewragtags het … Lees verder