Die polisie is in groot getalle in Soweto, Johannesburg, ontplooi waar ten minste vyf taxistaanplekke van vandag af gesluit sal wees.
Dit volg te midde van die voortgesette geweld en moorde oor roetes tussen die strydende taxiverenigings, Nanduwe en WATA. … Lees verder