Vertroue in finansiële sektor daal agv African Bank-fiasko

‘n Onlangse opname deur Merchantec van 1 000 uitvoerende beamptes toon dat vertroue in die finansiële sektor met 17,2% gedaal het as gevolg van die ineenstorting van African Bank.Die telling van die sektor het van 55,1 punte in die tweede … Lees verder