Swart jolytmakers vertrap mekaar na skok

‘n Routydperk van drie dae is in Haïti, die oudste swart republiek, aangekondig nadat jolyt in ‘n nagmerrie ontaard het.

Minstens 16 mense het Dinsdag in Port-au-Prince, die hoofstad van Haiti, omgekom toe ’n man tydens die jaarlikse karnaval bo-op … Lees verder

Sokkerwedstryd eindig in vertrapping

drkSokkergeweld het die lewens van 15 mense geëis in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Volgens sommige berigte is die aantal dooies hoër.

Minstens die toeskouers dood en 21 ernstig beseer nadat geweld Sondag by ‘n sokkerwedstryd in Kinshasa in … Lees verder