Swart maatskappye sal verder verswart, belowe Zuma

President Jacob Zuma sê die meeste maatskappye onder swart bestuur sal binnekort kan uitsien na groter mag.

Die doelwitte van die regering se breëbasis- swart ekonomiese bemagtiging, bekend as BBSEB, sal glo verder aangepas word om wittes te benadeel.

Zuma … Lees verder

Springbokke moet vinniger verswart sê minister

Die minister van sport en ontspanning, Fikile Mbalula het op ‘n nuuskonferensie gesê SARU sal later vandeesmaand vergader om die vertoning van die Springbokke tydens die Wêreldrugbytoernooi te bespreek.

Hy het gewaarsku dat as ‘n transformasieteiken van 50 persent vir … Lees verder

Afrika-taal dalk verpligtend vir regstudente

Nuwe regstudente sal dalk ‘n Afrika-taal as ‘n verpligte vak moet neem indien die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Michael Masutha alle universiteite kan oorreed om die gedagte te steun.

Die kwessie van die tale wat gebruik word in … Lees verder

DA-sirkus: Maimane van seksuele wangedrag beskuldig

Die Demokratiese Alliansie baklei dat die hare waai onder mekaar oor wie as leier aangewys gaan word by die nasionale kongres hierdie naweek in Port Elizabeth.

Terwyl die parlementêre leier Mmusi Maimane na die gunsteling lyk, het die stryd vir … Lees verder

VF+, Solidariteit bevestig hul verbintenis tot transformasie

Die minister van sport, Fikile Mbalula, het gesê ʼn kwota van 60% swart spelers in sekere nasionale sportspanne waar Afrikaners verteenwoordig is, sal nie voor die verkiesing afgedwing word nie.

Mabalula het nadat hy Woensdag met die vakbond Solidariteit, die … Lees verder

Mbalula hou aan om SARU af te dreig

Die ANC se planne om sport verder te verswart met hul nuutste kwota-reëls, is steeds op die kaarte, maar sal nie voor Mei gebeur nie.

Die minister van sport hou vol dat hulle sal optree teen “ongetransformeerde” spanne.

Gert Oosthuizen, … Lees verder