Melkboere trek swaar ‘maar verstedeliking skep suiwelaanvraag’

suiwelProduksiekoste is tans buitensporig hoog wat melkboerdery betref. “Teen die pryse wat ons kry, gaan dit broekskeur,” sê mnr. Bernard Maree, voorsitter van die Vrystaatse tak van die Melkprodusente-organisasie.

Produsente in die provinsie verdien R3,65 tot R3,85 per liter melk, … Lees verder

Afrika teen 2030: Een groot krotbuurt

Volgens die VN se Bevolkingsafdeling, is sub-Sahara-Afrika se jaarlikse stedelike groeikoers 3,6%, byna dubbel die wêreld se gemiddelde. Sowat 40% van Afrika se meer as 1 miljard mense woon in stede en dorpe, met baie wat migreer van landelike gebiede Lees verder

Sexwale wil met boere praat

Dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier en adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye en minister Tokyo Sexwale, minister van Huisvesting, het gister (17 Februarie 2010) gesprek gevoer oor minister Sexwale se uitlatings dat kommersiële boere wat van hulle werkers ontslae raak, … Lees verder

Spanning tussen voedselsekuriteit en politiek

As die negatiewe en positiewe faktore in die landbou tans opgeweeg word, swaai die skaal in die guns van die positiewe, volgens dr. Pieter Mulder, adjunk-minister van Landbou, Bosbou en Visserye.

Dr. Mulder het as spreker opgetree by die algemene … Lees verder

Sexwale blameer boere verkeerdelik

Minister Tokyo Sexwale is verkeerd as hy Suid-Afrikaanse boere blameer vir die regering se onvermoë om verstedeliking doeltreffend te bestuur en om huise aan duisende mense in informele nedersettings te verskaf.

Verstedeliking is ’n internasionale verskynsels wat in alle Afrika-stede … Lees verder