Malema sê hy gaan ‘alle blanke besittings vat’ sodra hy aan bewind kom

Die Afro-marxistiese leier Julius Malema het oor die naweek sy ondersteuners vertel dat sy EFF-party alle wit eiendom sal konfiskeer sodra dit aan bewind kom. Hy het gepraat by ‘n byeenkoms ter herinnering aan die ANC-SAKP-terroris Solomon Mahlangu wat vir … Lees verder

Mau Mau onthul monument vir slagoffers van Britte

Die sekretaris-generaal van die vereniging van Mau Mau-oorlogveterane (MMWVA), Gitu wa Kahengeri, het duisende mense toegespreek die afgelope naweek in Uhuru Park se vryheidshoek in Nairobi met die inhuldiging van ‘n nuwe standbeeld.

Die monument vir slagoffers van marteling deur … Lees verder

Welkom woedend oor naamsveranderinge

Inwoners van Welkom is ontevrede oor die voorgestelde plek- en straatnaamsveranderinge in die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit.

Van die voorgestelde veranderinge sluit onder andere Constantia-straat na Govan Mbeki-weg, Jan Hofmeyer-straat na Ahmed Kathrada-weg en Volksweg na Andrew Mlangeni in.

Inwoners kla … Lees verder

De Klerk se roemlose oorgawe bevestig deur ANC

Alhoewel FW de Klerk homself daarop roem dat hy Suid-Afrika aan die ANC oorhandig het en apartheid beëindig het vir “vrede”, is die ANC nie dieselfde mening toegedaan nie.

Die party sê De Klerk is “nie ‘n messias nie”. Die … Lees verder

Zuma kry staande applous in Washington

President Jacob Zuma het ‘n staande applous in Washington ontvang nadat hy voorgestel het dat Israel en Palestina Suid-Afrika se voorbeeld moet volg om hul gewelddadige geskille op te los.

Zuma het by die Nasionale Persklub in die stad gepraat, … Lees verder

Voetsole en veldskoene: Chris Jones oor versoening

revolution-360x564deur Leon Lemmer

Chris Jones is ‘n teoloog verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US). Hy het onlangs ‘n artikel oor versoening in Die Burger (28 Des, p 15) gepubliseer. Daar word berig dat hy die hoof van die US se … Lees verder

Versoening of grypsug?

Te oordeel aan sy uitlatings, is Jimmy Manyi ‘n aartsrassis. Hy laat geen geleentheid verbygaan om blankes by te kom, of om te kla oor die stadige pas van rassistiese transformasie nie. Manyi is egter nie alleen nie. Baie lede … Lees verder