Leon Lemmer: Meerderheidsregering: Is dit die blanke kiesers se skuld?

‘n Getroue Praagleser en gewaardeerde -rubriekskrywer, Karel Combrinck, wil weet in hoeverre die blanke kiesers skuld het aan die roemlose 1994-oorgawe aan swart mag (kyk sy reaksie onderaan my Praagrubriek van 13 deser). Hierdie saak is dermate van deurslaggewende belang … Lees verder

Groot Vyf, klein vyf en mikro-sewe

Wanneer Suid-Afrika ekologies of in bv die toeristebedryf ter sake is, word daar met hoofletters na Die Groot Vyf verwys: die olifant, renoster, buffel, leeu en luiperd.

Minder bekend, maar meer destruktief, is daar in die Suid-Afrikaanse politieke geskiedenis die … Lees verder

Nico Smith se ideale Azaniese Afrikaner

Een van die dinge wat my opval oor Naspers se bruin rubriekskrywers, is hul fassinasie (of is dit hul obsessie?) met Afrikaners. Alhoewel die bruin gemeenskap geweldige probleme van sy eie het – geweldsmisdaad, dwelms, ongehude swangerskappe ensovoorts – is

Lees verder

Afrikanerverraaiers se ontkenning

Die vorige meningspeiling op PRAAG het die vraag gevra: “Wie is die Afrikaner se grootste vyand?” ‘n Mens kon óf antwoord “Afrikanerverraaiers” óf “die ANC en SAKP”. Nie minder nie as 83% van respondente het “Afrikanerverraaiers” geantwoord!

Nie lank voor … Lees verder