Leon Lemmer: Jaap Steyn se ‘Afrikanerjoernaal’

Teen die einde van verlede jaar het daar ‘n uitsonderlike publikasie verskyn, JC Steyn se Afrikanerjoernaal: ‘n Vervolgverhaal in 365 episodes (Pretoria: FAK, 2016, 414p, R297). Die boek is, soos in die geval van Steyn se vorige werk, Ons gaan Lees verder

Leon Lemmer: Die aktualiteit van verraad

In sy boek, Three Years’ War (New York: Charles Scribner’s Sons, 1902, 416p; Amazon Kindle $0),* oor die Anglo-Boere-oorlog (ABO, 1899-1902), skryf Christiaan de Wet (1854-1922) in hoofstuk 2: “The English only learned the art of scouting during the latter … Lees verder

Leon Lemmer: Bittereinders, hendsoppers en hanskakies

Min dinge is verniet, maar een van die merkwaardigste boeke wat ooit geskryf is, kan gratis bekom word: die Engelse vertaling van Christiaan Rudolf de Wet (1854-1922) se boek, Strijd tusschen Boer en Brit, naamlik Three years’ war (New … Lees verder

Eureka! ek verstaan nou die sin van die Angola-oorlog

Die nagtelike ”river crossing” iewers diep in Angola en die krokodille waaraan ek nou eers dink het eindelik ‘n lig vir my aangeskakel oor die sin van ons grensdiens.

Ek meen vir elkeen wat swaar sluk aan die sogenaamde nuwe … Lees verder

Karel Combrinck: Beeld voer ‘debat’

«Beeld begin vandag met ‘n reeks gesprekke oor die toekoms van die Afrikaanse gemeenskap.»

Die Beeldkoerant beoog skynbaar ‘n langtermyndebat rondom die toekoms van «die Afrikanergemeenskap». ‘n Poging om dalende sirkulasiesyfers ‘n bietjie op te stoot ? In gister (3 … Lees verder

Leon Lemmer: Verraad in Rhodesië/Zimbabwe en Suid-Afrika

Op 1 Maart is David Coltart se boek, The struggle continues: 50 years of tyranny in Zimbabwe (Auckland Park: Jacana, 2016, 647p, R380; Amazon Kindle $20,51) gepubliseer. Ek was verbaas om so ‘n lywige boek oor Rhodesië/Zimbabwe, gepubliseer deur ‘n … Lees verder

Dan Roodt: Hoe gemaak met die Afrikanerverraaiers?

Deur die geskiedenis, en veral tydens die tweede vryheidsoorlog, het die Afrikaner ‘n groot probleem met verraad in eie geledere ervaar. Jan Smuts se antwoord daarop was om hensoppers en verraaiers te laat fusilleer.

Onlangs het Leon Lemmer … Lees verder

Potchefstroom: Die ondergang van die laaste Afrikaanse universiteitskampus

Van die ergste dwaasheid oor Afrikaans kom soms van Afrikaans-professore. Jakes Gerwel (1946-2012) is ‘n klassieke geval. Hy het die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) van ‘n oorwegend Afrikaanse universiteit tot ‘n eentalige Engelse inrigting getransformeer.

Minder bekend is die Afrikaans-verraad … Lees verder

Leon Wessels se ‘onderhandelde revolusie’

Leon Wessels
Leon Wessels

deur Leon Lemmer

In Vereeniging: Die Onvoltooide Vrede (Kaapstad: Umuzi, 2010, 367p) skryf Leon Wessels (gebore in 1946) oor sy lewensloop en sy siening van die plaaslike politiek. Die boektitel verwys na die Vrede van Vereeniging wat na … Lees verder

Die oorlog is nog lank nie verby nie

Dan Roodtdeur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

So pas het ek twee YouTube-video’s gekyk. Die eerste is ‘n musiekvideo van Bok van Blerk wat omtrent ewe patrioties as die De la Rey-video is, … Lees verder

Nasperskondisionering onderhou FW-de-Klerkverraad

FW de Klerk mediteer 'n bietjie...
FW de Klerk mediteer oor sy nuwe ‘ikoonstatus’

Na mens hierdie verslag hier op Praag gelees het en daarna op hierdie brief afkom in vanoggend se Beeld, kan mens nie anders as om die erns van ons Afrikanervolk se stryd

Lees verder

Afrikanerverraaiers se ontkenning

Die vorige meningspeiling op PRAAG het die vraag gevra: “Wie is die Afrikaner se grootste vyand?” ‘n Mens kon óf antwoord “Afrikanerverraaiers” óf “die ANC en SAKP”. Nie minder nie as 83% van respondente het “Afrikanerverraaiers” geantwoord!

Nie lank voor … Lees verder

Donker tye lê voor

Amen. Ek stem saam met Dan Roodt oor FW se oorgawe. Dis ook nou water onder deur die brug om oor oud-NP verraad te debateer, dit gaan ons nêrens bring nie. De Klerk se verraad, of dit gedwonge of nie … Lees verder

FW de Klerk se glansende daad van verraad

Op die vooraand van die twintigjarige herdenking van 2 Februarie 1990 toe FW de Klerk besluit het om Nelson Mandela en sy medegevangenes van die ANC en SAKP vry te laat en die verbod op dié twee organisasies op te … Lees verder