Honderde pasiënte met spesiale behoeftes is aan hulle eie genade oorgelaat nadat verpleegsters by ‘n hospitaal op Tzaneen in Limpopo begin staak het, het RSG berig.
Die provinsie se Departement van Maatskaplike Ontwikkeling, sê hy sal met die diensverskaffer in … Lees verder