Regter se vrou skuldig aan moord

Thandi Maqubela is skuldig aan die moord van haar man, waarnemende regter Patrick Maqubela.

Die regter se vrou het hom waarskynlik vermoor vir die geld van ‘n polis en sy testament vervals.

Regter John Murphy het gedurende ‘n lang uitspraak Lees verder

Swarte wat vier vroue vermoor vas

jailʼn 20-jarige swarte is in hegtenis geneem in verband met die moorde op vier vroue in Hazyview, Mpumalanga.

Kol. Leonard Hlathi, woordvoerder van die polisie, het gesê die verdagte se oom het hom aan die polisie oorgegee. Hlathi sê dit Lees verder