Baie diep sein kan vermiste vlug MH370 ‘onbereikbaar’ maak

mh3703Die skepe wat op soek is na die vermiste vliegtuig van Malaysian Airlines het seine opgetel wat soortgelyk is aan dié van ‘n “swartkassie” of vlugopnemer.

Die “ping” is glo 4,500 meter diep wat dit feitlik “onmoontlik” sal maak om … Lees verder

Vlug MH370 het glo in see gestort, geen oorlewendes

MH370Die eerste minister van Maleisië, Najib Razak, het Maandag verklaar dat al die passasiers op vlug MH370 omgekom het.

Razak het gesê dat die vermiste vliegtuig in die Indiese Oseaan neergestort en almal aan boord het omgekom.

Hy het gesê … Lees verder