Volgens ‘n aankondiging vandag, het die minister van justisie Michael Masutha regter Mabel Jansen op spesiale verlof geplaas, wat op ‘n skorsing neerkom. Dit volg nadat ‘n maatskaplikegeregtigheidskryger, Gillian Schutte, die regter in die media begin aanval het weens die … Lees verder
Etiket: verkragters
Cosas dreig om verkragters te kastreer
Die Congress of SA Students (Cosas) het Dinsdag gedreig om verkragters te kastreer.
“Ons gaan die reg in eie hande neem,” het Thlologelo Malaji, president van Cosas, gesê.
“Ons gaan die privaatdele van diegene wat ons broers en susters verkrag, … Lees verder
Verkragters sak op Haïti-slagoffers toe
Rampokkers in Haïti het begin toesak op die kwesbare slagoffers van die aardbewing en selfs vroue begin verkrag, het die land se polisiehoof Donderdag gesê.
“Misdadigers het begin om vroue en meisies aan te rand en onder die tente te … Lees verder