Kyalami-renbaan verkoop

Die legendariese Kyalami-renbaan in Midrand is gisteroggend teen ‘n rekordprys van R205 miljoen verkoop. Dit is die hoogste prys wat nog vir ‘n enkele stuk grond in Suid-Afrika betaal is.

Voor die veiling was daar heelwat mense wat hul kommer … Lees verder

SA polisie verkoop hul uniforms, ammunisie aan skelms

Suid-Afrikaanse polisie in uniform
Suid-Afrikaanse polisie in uniform

Daar moes onlangs dringend opgetree word om te verhoed dat polisieklere en -wapens in die verkeerde hande beland, het die Bellvillese Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof Maandag in Kaapstad aangehoor.

Kaptein Cathline Jephta van die polisie se taktiese reaksie-eenheid … Lees verder