Swart verkeershoof weer voor vir bedrog

Die swart hoofverkeersbeampte van die Maquassi Hills munisipaliteit op Wolmaransstad in Noordwes, wat tereg staan op verskeie aanklagte van bedrog, verskyn na verwagting vandag weer in die hof.

Judas Mahlangu is aanvanklik in Julie in hegtenis geneem nadat hy na … Lees verder

Verkeershoof vas vir bedrog

Die hoof-verkeersbeampte van die Maquassi Hills-munisipaliteit op Wolmaransstad in Noordwes verskyn na verwagting vandag weer in die hof op verskeie aanklagte van bedrog.

Judas Mahlangu se aansoek om borgtog is vroeër in die landdroshof op Wolmaransstad geweier nadat hy in … Lees verder

Voortvlugtende verkeershoof nog soek

Die voortvlugtende verkeershoof van die Maquassi Hills-munisipaliteit is steeds nie aangekeer nie.

Die Padverkeerbestuurskorporasie se woordvoerder, Simon Zwane, sê ‘n lasbrief is uitgereik vir die inhegtenisneming van Judas Mahlangu wat Woensdag versuim het om in die landdroshof op Wolmaransstad in … Lees verder