Zimbabwe se pres. Robert Mugabe is gesond en die internetgerugte dat die 91-jarige leier ernstig siek is, is vals, het die Zimbabwiese staatskoerant, Donderdag berig.
The Herald het die president se woordvoerder, George Charamba, aangehaal.
Vals berigte dat Mugabe dood … Lees verder