NERSA keur verhoging van byna 13% vir Eskom goed

Nersa, die nasionale elektrisiteitsreguleerder, het volgens ‘n verklaring van Eskom ‘n “gemiddelde prysverhoging van 12,69% vir 2015/16 toegestaan, wat opgemaak is uit die 8% jaarlikse verhoging in die oorspronklike MYPD 3-besluit en ‘n bykomende 4,69% soos toegelaat deur die inkomsteverwerkingsrekeningsmeganisme … Lees verder

Nersa se besluit teleurstellend

Adv. Anton Alberts“Die Vryheidsfront Plus is uiters geskok en teleurgesteld met die verhoging wat Nersa aan Eskom toegestaan het. Dit is skandalig dat Nersa, ten spyte van al die voorleggings en sinvolle voorstelle wat gemaak is, steeds besluit het op ‘n verhoging Lees verder