Staat bied R1,1 miljard aan Marikana-slagoffers

Die regering het die families en die slagoffers van die Marikana-slagting net meer as R1,1 miljard in vergoeding aangebied, het die Parlement Woensdag gehoor.

Die betrokke komitee is ingelig oor die vordering van die implementering van die aanbevelings van die … Lees verder

Mau Mau onthul monument vir slagoffers van Britte

Die sekretaris-generaal van die vereniging van Mau Mau-oorlogveterane (MMWVA), Gitu wa Kahengeri, het duisende mense toegespreek die afgelope naweek in Uhuru Park se vryheidshoek in Nairobi met die inhuldiging van ‘n nuwe standbeeld.

Die monument vir slagoffers van marteling deur … Lees verder

Eskom-bonusse buitensporig

Dit blyk dat tien van Eskom se senior amptenare verlede jaar ‘n bonus van miljoen rand elk ontvang het benewens hulle salarisse van meer as drie miljoen rand elk.

Die minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown het in reaksie op … Lees verder

Tutu: Gebrek aan vergoeding deur WVK, ernstige fout

tutu_desmondOnvermoë van die Waarheid-en-Versoeningskommissie om reparasie aan die slagoffers van apartheid te verseker, is een van die liggaam se mees “ernstige” foute, sê Desmond Tutu.

By ‘n seremonie wat deur die Instituut vir Geregtigheid en Versoening gehou is dié week, … Lees verder