Wie het Zuma probeer vergiftig?

President Jacob Zuma se kantoor het ‘n Sunday Times-berig dat sy vrou Nompumelelo Ntuli-Zuma hom vergiftig het, as skinderpraatjies afgemaak.

Mac Maharaj, die presidensiële woordvoerder, sê die berig is gebaseer op totale spekulasie en skinderpraatjies en hy sal nie kommentaar … Lees verder

Bloukraanvoëls se vergiftiging maak opslae

Agri-Noord-Kaap het die vergiftiging van meer as 200 bloukraanvoëls veroordeel. ’n Boer in die Richmond-distrik het vermoedelik sedert 2012 die voëls met “Two Step” of Aldicarb vergiftig.

Henning Myburgh het aan OFM-nuus gesê indien dit blyk dat die skuldige party … Lees verder

Ses dood na bier, kos vergiftig is

kook‘n Swart man is dood en vyf ander is in ‘n kritieke toestand op Ngwavuma in die noorde van KwaZulu-Natal nadat hulle na bewering tuisgemaakte bier gedrink het.

‘n Polisiewoordvoerder, Thulani Zwane sê ses mense is na die Mosvold-hospitaal gehaas … Lees verder

Uraan kan Potch se drinkwater vergiftig

Prof. Kobus van der Walt, van die skool vir geografie en omgewingsbestuur aan die Universiteit van Noordwes (NWU), het dië week by ’n seminaar van die Suid-Afrikaanse Kankervereniging (Kansa) gesê uraan is besig om vanaf die goudmyne langs die Wonderfonteinspruit … Lees verder