Karel Combrinck: Voete van klei

Dit voel soos gister dat Colin Powell die buisie met ‘n monster van Irak se “wapen van massavernietiging ”  aan die wêreld vertoon het. Hierdie foefie was ‘n genoegsame voorwendsel vir ‘n Amerikaanse militêre inval in Irak. Soos ons almal … Lees verder

‘Vrees’ oor lys van linkse professore in Amerika

‘n Konserwatiewe organisasie, Turning Point USA, het ‘n webblad geskep waarop ‘n lys van meer as 200 professore aan universiteite regoor Amerika verskyn wat “teen konserwatiewe studente diskrimineer en linkse propaganda in die klaskamer bevorder”.

Die webblad, professorwatchlist.org, plaas nie … Lees verder

Trump trek voor Clinton in Ohio en Florida, twee sleutelstate

Met slegs agt weke oor voor die Amerikaanse presidentsverkiesing, trek Donald Trump voor Hillary Clinton in meningsopnames in beide Ohio en Florida, twee van die sleutelstate wat gewoonlik die wenner in die wedstryd om Withuis toe te gaan, bepaal.

‘n … Lees verder

Bendegeweld in Chicago het met 40% toegeneem sedert Obama verkies is

> on September 28, 2009 in Chicago, Illinois.‘n Amerikaanse Kongreslid, Bobby Rush, is een van vele swart Ametrikaanse leiers wat dweep met Trayvon Martin, die swart tiener se dood. Martin is deur ‘n bruin buurtwaglid Gerorge Zimmerman geskiet nadat Martin vir Zimmerman aangerand het, en hy hom … Lees verder

Detroit is nie die enigste Amerikaanse stad wat gaan vou nie

Verlede week, is die swart Amerikaanse stad Detroit bankrot verklaar, die grootste stad in die Amerikaanse geskiedenis om so ‘n drastiese stap te neem. Dit is eintlik ‘n manier vir die stad om van al die finansiële verpligtinge ontslae te … Lees verder

Die Trayvon-Martin-geval: meer as net ras

secreve2deur Joseph Secrève

Die afgelope week hou die uitspraak oor die Trayvon Martin-geval die Verenigde State besig. Oor die wêreldmedia word voortdurend benadruk hoe die “wit” half-Peruviaanse sekuriteitswag ‘n ongewapende swart tiener doodgeskiet het, en die media speel nou gevaarlik … Lees verder