Karel Combrinck: Israel quo vadis?

Die meeste Afrikaners het ‘n sagte plek vir Israel en die Israeli’s. Dit is omdat hulle parallelle sien tussen ons situasie en hulle s’n: Soos ons, het hulle ook ‘n moderne en ontwikkelde land uitgekap uit ‘n halfwoestyn en dít … Lees verder

Sydney Gregan: Dr Verwoerd en die reg op selfbeskikking

Geen politikus uit die vergange blanke Suid-Afrika bly so aktueel soos dr HF Verwoerd nie, want byna daagliks word sy naam steeds in die media genoem. Steeds word hy óf verguis óf bewonder. By geleentheid van die vyftigjarige herdenking van Lees verder

Dan Roodt: Die oorlog teen Afrikaans is deel van die volksmoord

Niemand kan meer ontken dat daar ‘n oorlog teen Afrikaans woed nie. En dit kom nie net van die ANC-staat af nie, maar ook van groot maatskappye en selfs liberale Afrikaanse joernaliste soos Max du Preez en Adriaan Basson. Dit … Lees verder

Afrikanerselfbeskikkingsretoriek en enkele opmerkings oor Front Nasionaal

In 1961 was daar steun vir selfbeskikking...
In 1961 was daar steun vir selfbeskikking…

deur Johan Wiggill

Selfbeskikking vir Afrikaners geniet steeds ʼn mate van belangstelling maar die vermoë om dit te bereik, ontbreek. Daar blyk ook onduidelikheid te wees oor die betekenis en implikasies van interne … Lees verder

Skokbewerings oor Saringasaanval in Sirië

Theodore Postol
Prof. Theodore Postol

Die bekroonde joernalis Seymour Hersh het nog skokbewerings gemaak: President Obama was nie eerlik met sy landgenote toe hy die Siriese president Bashar al-Assad vir ‘n Saringasaanval wat honderde burgers gedood het, blameer het nie.

‘n Voormalige … Lees verder

Die oorlog is nog lank nie verby nie

Dan Roodtdeur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

So pas het ek twee YouTube-video’s gekyk. Die eerste is ‘n musiekvideo van Bok van Blerk wat omtrent ewe patrioties as die De la Rey-video is, … Lees verder

SA vra dat VN tyd gegun word met Sirië

Syria3Die Suid-Afrikaanse regering sê die Verenigde Nasies se wapeninspekteurs moet meer tyd gegun word om hulle ondersoek na bewerings dat chemiese wapens in Sirië gebruik is, te voltooi.

Die regering sê hy is bekommerd oor wat hy noem die gevaarlike … Lees verder

PRAAG loods nuwe webwerf oor apartheid

PRAAG, die Pro-Afrikaanse Aksiegroep, het so pas ‘n nuwe webwerf by http://apartheid.co.cc met die titel Apartheid – misdaad of weldaad? bekendgestel.

Volgens dr. Dan Roodt, leier van PRAAG, “eindig die geskiedenis nooit nie. George Orwell het gesê: ‘Wie die verlede … Lees verder

Grondroof was ‘die beste ding’ om met Zimbabwe te gebeur, sê Mugabe

Die grondroofprogram wat duisende blanke boere en hul swart werkers van hul grond in Zimbabwe verdryf het, was “die beste ding wat ooit met ‘n Afrikaland kon gebeur”, volgens president Robert Mugabe.

In ‘n onderhoud met CNN-televisie in New York … Lees verder