Dan Roodt: Waarom verengelsing so erg sleg vir ons is

Sedert 1994 het dit duidelik geword dat Afrikaners op allerlei maniere deur ‘n vorige geslag leiers verraai is. Sogenaamde grondwetlike “wigte en teenwigte” is nie die papier werd waarop hulle geskryf is nie. Te oordeel aan die staat, maar ook … Lees verder

Dan Roodt: Verontengelsing: om aan die Afrikaner se Engelse probleem te ontkom

As ‘n mens na ons geskiedenis kyk, is dit helder dat Suid-Afrika sonder Engelse veel beter daaraan toe sou gewees het. Sonder liberale en/of kommunistiese Engelse wat konstant die swartes teen ons opsweep, sou ons en die diverse stamme rondom … Lees verder

Lesufi dwing 2 Afrikaanse hoërskole om Engelse klasse in te stel

Panyaza Lesufi, die anti-wit, anti-Afrikaanse LUR vir onderwys in Gauteng het Hoërskool Overkruin en Hoërskool Montana in Pretoria gedwing om Engelse klasse in te stel.

Die twee skole het gister gepoog om Lesufi se verengelsingsaanslag af te weer deur ‘n … Lees verder

Dan Roodt: Stuur gerus jou kind na ‘n Engelse skool (nie)

‘n Mens hoor deesdae van al hoe meer Afrikaners wat hul kinders na ‘n Engelse skool wil stuur. Dis nogal moeilik om te verstaan, maar dit blyk dat die hoofrede waarom ouers dit doen, is om hul eie Engels te … Lees verder

Leon Lemmer: Anton van Niekerk beskou Afrikaans as onding

Sommige Afrikaanssprekendes gaan onverpoos voort om Afrikaans te saboteer. Aan die Universiteit Stellenbosch (US) kan Anton van Niekerk daarop aanspraak maak dat hy die aartsvader van die anti-Afrikaansbeweging is. Op Praag het ek by verskeie geleenthede kritiek op sy wilde … Lees verder

Jaap Steyn: ANC benadeel Afrikaans, dog NP-bewind het wel Afrikatale bevorder

Verskeie kommentators meen dat die veldtog teen Afrikaans eintlik oor politiek gaan. Dit aanvaar ek. Daarby dink ek egter dat die politiek van vergelding ook ’n rol speel.

Maar dis die moeite werd om te kyk na ander gewilde argumente. … Lees verder

Gaan EFF Afrikaans by Tuks afgeskaf kry?

In weerwil van die interdik wat die Universiteit van Pretoria teen die EFF-jeugbeweging op die kampus verkry het, lyk dit asof die universiteit reeds die weg berei op ‘n oorgawe oor die taalkwessie. In ‘n verklaring wat gister op die … Lees verder

Linkse akademici by Stellenbosch steun taalmoord op Afrikaans

‘n Aansienlike groep van “meer as 220” linkse, marxistiese en feministiese akademici aan die Universiteit van Stellenbosch het in ‘n verklaring hul steun vir die afdwing van Engels aan dié universiteit uitgespreek.

In ‘n verklaring wat slegs in Engels uitgereik … Lees verder

ANC stoom voort met verengelsingsplan vir skole

Voorstelle ter beperking van die magte van skoolbeheerliggame is glo deel van ‘n voorgestelde wysigingswetsontwerp van die departement van Basiese Onderwys.

Die departement wil inmeng met die aanstelling van die bestuur en skoolhoofde, en wil skole dwing om Engels as … Lees verder

Dan Roodt: Gita du Toit en die gefabriseerde konsensus

Verlede week het ek ‘n brief in die Business Day gepubliseer waarin ek verwys na die “georkestreerde veldtog” teen die Universiteit van Stellenbosch deur ‘n organisasie soos Open Stellenbosch, wat sy oorsprong in tradisionele Boerehaat het. Dit was in reaksie … Lees verder

Dan Roodt: Afrikaans op 140 jaar: En steeds beskik ons oor geen taalregte!

Vandag is dit presies 140 jaar sedert die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners in die Paarlse huis van Gideon Malherbe in die Kaap op 14 Augustus 1875. Dit was die aanvang van die Eerste Taalbeweging wat hom ten … Lees verder

Fedsas wen eerste rondte vir Afrikaanse skole

Die Johannesburgse hooggeregshof het ‘n tussentydse bevel toegestaan wat skoolbeheerliggame se reg om ‘n eie taal- en toelatingsbeleid te bepaal, bevestig.

Leerlinge wat vir die volgende skooljaar om plek aansoek doen, se taalvoorkeur sal nie deur die Gautengse Departement van … Lees verder

Prof. Hennie van Coller: ‘Doodsklok vir Afrikaans lui’

Daar woed in die afgelope tyd weer ’n druk debat rondom Afrikaans en (veral) sy hoër funksies. Sonder sy hoër funksies (soos die gebruik van die taal in die regswese, politiek, media en onderwys) is ’n taal geen volwaardige standaardtaal

Lees verder

Verengelsing: Name van geteikende Afrikaanse skole bekend

Die Gautengse onderwysdepartement het die name van Afrikaanse skole wat hy wil verengels, bekendgemaak. In die eerste fase wil Panyaza Lesufi, die LUR vir onderwys in Gauteng, nie minder nie as 66 Afrikaanse skole na Engels-parallelmedium laat oorskakel.

L.W. Klik

Lees verder