Brandgevaar na petrol in Vereeniging se rioolstelsel lek

Emfuleni se munisipale werkers het die oorsprong van ’n brandstoflekkasie in die Vereeniging-rioolstelsel geïdentifiseer as die hoofnetwerk op die hoek van Stanley- en Voortrekkerstraat.

Volgens munisipale woordvoerder, Stanley Gaba, is daar ’n BP-vulstasie wat bes moontlik die oorsprong van die … Lees verder

Lesufi besoek wit boelies

Die Gautengse Departement van Onderwys het skriftelik geantwoord op ’n navraag deur OFM-nuus en bevestig dat die hoof van die Krugerlaan Hoërskool in Vereeniging met die ouers van ’n boelie-slagoffer vergader het.

Die Gautengse LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi het … Lees verder

Treine loop weer ná onluste

Trein wat brand... 'n bekende gesig in Suid-AfrikaMetrorail-treine tussen Johannesburg en Vereeniging is weer aan die gang, het ‘n woordvoerder Dinsdag gesê.

“Treine loop normaalweg,” het die woordvoerder vir Metrorail, Sibusiso Ngomane, gesê.

Maandag is treindienste tussen Vereeniging en Johannesburg opgeskort nadat ‘n goederetrein deur inwoners van … Lees verder