Weerstelsel Dineo verloor woema onderweg na SA

Die weerstelsel wat oor Mosambiek beweeg en na Suid-Afrika onderweg is, is na ‘n oorland-depressie afgegradeer en staan nou bekend as ex-Dineo.

Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens beweeg die laedrukstelsel op die oomblik teen sowat 80 kilometer per uur. Geen berigte … Lees verder

Nuwejaarsvieringe lei tot talle verdrinkings

swemmers‘n Twaalfjarige kind het verdrink in die Swartkopsrivier naby die dorp Motherwell in Port Elizabeth.

Die polisie sê die seun was saam met ander kinders naby ‘n brug toe hy in die moeilikheid beland het.

Polisieduikers is ook op soek … Lees verder

Twee verdrinkings tydens langnaweek

‘n Man is dood nadat sy voertuig van die oostelike landingshoof by die V & A Waterfront in Tafelbaaihawe in Kaapstad afgeloop het.

‘n Woordvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut, Craig Lambinon, sê die passasier kon dit regkry om uit die … Lees verder