Honderde asielsoekers verdrink na boot omslaan

Daar word gevrees dat 700 mense verdrink het toe ’n visserboot wat immigrante na Europa gesmokkel het, Saterdagnag naby die Libiese kus in die Middellandse See omgeslaan het, het AFP berig.

Die Verenigde Nasies se agentskap vir vlugtelinge (UNHCR), het … Lees verder

Rekenaaringenieur se lyk in Finland gevind

Die Suid-Afrikaanse rekenaaringenieur en werknemer van Metso in Johannesburg wat in Finland verdwyn het, se lyk is op die Tammerkoskis-strand in Finland gevind.

Volgens die Sweedse nuusportaal in Finland, www.hbl.fi, het Herc Croese na bewering op die rotse by die … Lees verder

Drie tieners verdrink by Knysna

leisureislandDrie tieners is in die hospitaal oorlede nadat hulle by Leisure Island op Knysna in die Suid-Kaap verdrink het.

Die drie is deur die see meegesleur, terwyl ‘n vierde kind oorleef het.

‘n Woordvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut, Craig Lambinon, … Lees verder