Kayla Meyer en haar gesin se moordenaars gevang

In wat deur die polisie as ‘n “deurbraak” beskryf is, is vier verdagtes deur die Randfonteinse polisie aangekeer in verband met die grusame moorde op 10 Maart 2016 op Kayla Meyer,9, en die res van haar gesin, waaronder haar moeder … Lees verder

Sewe in aanhouding na Nice-aanval

Franse owerhede het nóg twee mense in hegtenis geneem in die ondersoek na die Bastille Dag vragmotoraanval in Nice waarin minstens 84 mense dood is.

Die jongste inhegtenisnemings bring die totale aantal verdagtes op sewe te staan.

‘n Amptenaar verantwoordelik … Lees verder

Twee verdagtes van Greytown-plaasmoord verskyn

Twee swart mans, 18 jaar oud, verskyn vandag in die Greytown-landdroshof op aanklagte van moord en huisroof na die moord op ‘n plaaslike boer vandeesweek in KwaZulu-Natal.

“Greytown se speurders het onvermoeid sonder ophou gewerk om seker te maak dat … Lees verder

Twee verdagtes van Rouxville-plaasmoord verskyn vandag

RSG berig dat die saak teen twee verdagtes in die Rouxville-plaasmoord, tot vandag uitgestel is vir verdere ondersoek.

Thabang Jordan en Ngalekile Zamayo is in hegtenis geneem nadat Bennie Cilliers verlede week dood en sy vrou Cecilia ernstig beseer is … Lees verder

Vier swartes voor na aanval, moord by wildsplaas

Vier swart verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op ‘n vrou by die Motlopi Lodge-wildsplaas, verskyn vandag in die Thabazimbi Landdroshof in Limpopo.

Die 60-jarige Petro Res is in die kop geskiet, en haar man … Lees verder

Vrou in heup geskiet in aanval by Brits

Vier swart verdagtes is steeds op vrye voet nadat hulle Donderdagaand ‘n vrou in ‘n aanval op ‘n kleinhoewe by Buffelsfontein naby Mooinooi in die Brits-gebied in die heup geskiet het

Noordwes-polisiewoordvoerder, Kealeboga Molale, sê die rowers het vermoedelik oor … Lees verder

Verdagtes verskyn volgende week ivm Vrede-plaasaanval

Twee swart verdagtes wat in hegtenis is vir die plaasaanval op ‘n bejaarde egpaar op hul plaas naby Vrede verlede naweek sal volgende Maandag weer in die plaaslike periodieke hof verskyn.

Volgens Vrystaatse polisiewoordvoerder, Peter Kareli sal Paul Mei Zulu … Lees verder

Huisbraak op video vasgevang

‘n Veiligheidskamera het Woensdagoggend ‘n huisbraak in Ninapark, Pretoria, waar verskeie waardevolle items gesteel is, op video vasgevang.

Volgens Johan Roux (53), huiseienaar, het die voorval omstreeks 10:45 plaasgevind en het dit vier verdagtes net ses minute geneem om die … Lees verder

Nog 30 lasbriewe vir kinderporno-verdagtes

SAPDDie ses mans wat gevang is met kinderpornografie – saam met ander verdagtes is na bewering ingeskryf vir ‘n Kanadese webwerf wat kinderpornografie aan pedofiele wêreldwyd verskaf.

‘n Woordvoerder van die polisie, luitenant-generaal Solomon Makgale, het Donderdag Lees verder

Polisievoertuig land op sy dak

sapd2Ses verdagtes in polisieaanhouding is beseer toe hulle na hulle hofverskyning na die Kagiso-polisiestasie onderweg was.

Ses verdagtes in polisieaanhouding en twee polisiebeamptes dié week beseer toe die voertuig waarin hulle gery het met ‘n bakkie gebots het en op … Lees verder