Die Valke het binne enkele dae ‘n verdagte vasgetrek wat glo gekoppel kan word aan die moord op ‘n DA-raadslid.
Hy sal na verwagting vandag in die Postmasburg-landdroshof verskyn in verband met die moord op Johannes Baaitjies in die Noord-Kaap … Lees verder