Woolworths mislei glo verbruikers oor melk

Woolworths, die handelsmerk wat nie graag wit Afrikaanse verbruikers wil raaksien nie, is weer in die moeilikheid, maar dié keer is dit nie oor rassisme en Boerehaat nie.

Die aktiviste groep Grass Consumer Action het die winkelgroep daarvan beskuldig dat … Lees verder

Die vyand se wiele

In ‘n vorige bydrae is melding gemaak van die rol van die Amerikanisme in die aanslag op die blanke ras en die Afrikaner spesifiek. Maar daar is nog ander belangrike redes wat natuurlik verband hou met die genoemde Amerikanisme. In … Lees verder

Bankkaartkoste gaan styg

Verbruikers gaan binnekort meer moet opdok vir die gebruik van bankkaarte.

Jan Alleman sal aanstons die bankkoste betaal wanneer bankkaarte by verkoopspunte gebruik word.

Dié verwikkeling volg na ‘n vermindering in tussenhandelstariewe wat vroeër vanjaar deur die Reserwebank aangekondig is. … Lees verder

Moody’s sê kredietamnestie gaan banke knou

moodysIndien die regering voortgaan met ’n “kredietamnestie” sal Suid-Afrikaanse banke se kredietwaardigheid ly, het Moody’s Investors Service gesê. 

Die kabinet het verlede week ’n aanbeveling goedgekeur om inligting oor skuld wat eens agterstallig was, maar nou afbetaal is, van die … Lees verder

Amnestie vir 1,6 miljoen op skuld-swartlys

kredietDie Kabinet het Donderdag besware teen die opheffing van negatiewe kredietinligting opsy geskuif, en goedkeuring verleen aan die stap. Banke waarsku dat hul risiko’s sal verhoog en dit sal die verhoging van die koste van krediet beteken.

In terme van Lees verder