Bedekte gesigte in Nederlandse parlement

In Nederland, begin 2016 meer lyk soos 1968 omgekeer eerder as 1933, soos die postmoderne wêreldbeskouing in die versapper beland.

Vir diegene wat nog nie hierdie metafore verstaan nie: Dit is wanneer ‘n land se kernwaardes van vryheid en demokrasie … Lees verder

Rio Spele ingelui deur ‘n ontploffing

Die Rio Olimpiese Spele het met ‘n ontploffing afgeskop toe militêre plofstofdeskundiges ’n verdagte pakket naby aan die eindpunt van die mans se fietswedren by Copacabana-strand opgeblaas en vrees by toe­skouers ingeboesem het.

By ‘n perdesportbyeenkoms in Deodoro, wat op … Lees verder

Paryse opera weier om verder te sing weens versluierde Moslemvrou in gehoor

‘n Vrou in ‘n nikab, ‘n tradisionele Moslemsluier wat die hele hoof bedek, is vroeër vandeesmaand gevra om die Bastille-operahuis in Parys te verlaat omdat die geselskap weier om verder voor haar te sing. Die dra van ‘n sluier wat … Lees verder

Conflict om Zwarte Piet in A’dam-Zuidoost

zwartepietDe deelraad van Amsterdam-Zuidoost wil dat de Sinterklaasintocht in het stadsdeel geen vergunning krijgt. De deelraad heeft een motie aangenomen van de PvdA waarin het stadsdeelbestuur wordt opgeroepen om af te zien van een intocht met Zwarte Pieten.

De PvdA … Lees verder