Polisie vat oproeriges in Potch, Ventersdorp vas

Oproeriges wat Vrydag in Pothcefstroom se middedorp binnegevaar het, sal Maandag in die plaaslike landdroshof verskyn. Nog arrestasies word binnekort verwag.

Dit is volgens Provinsiale Polisiekommesaris Jacob Tsumane, en volg na honderde oproeriges die strate in gevaar het en eiendom … Lees verder

Wrede moord, verkragting op Stiglingh-egpaar

plaasmoorde1Die oortreders in die moord en verkragting van die Stiglingh-egpaar net buite Ventersdorp verskyn tans in die rondgaande hof in Pretoria. Andries Mokataka, 23, en Solomon Mojaki, 22, pleit albei onskuldig.

‘n Genetikus van die polisie se forensiese laboratorium, Lorraine … Lees verder

Alle Afrikaners moet ET-begrafnis bywoon

Ek haal my hoed af vir die bereidwilligheid van groepe en organisasies om hulle verskille opsy te sit en as Boere in eenheid in getalle solidariteit te betoon by Oom Eugene se begrafnis Vrydag 12h00 op Ventersdorp.

Op die oomblik … Lees verder

‘Dis ‘n suiwer politieke moord’ – AWB

Die Afrikanerweerstandsbeweging (AWB) het Dinsdag ‘n beroep op president Jacob Zuma gedoen om die ANC-jeugliga se leier, Julius Malema, daarvan te weerhou om opruiende en rassistiese uitsprake te maak.

“Ons wil hê Jacob Zuma moet Malema keer want hy is … Lees verder

Ventersdorp geraak deur diensleweringsgeweld

Minister Sicelo Shicka het inwoners van die Tshinglokasie Maandag ontmoet na grootskaalse protes en geweld oor swak dienslewering gedurende die pas afgelope naweek plaasgevind het, het die ANC van Noordwes bevestig.

Die vergadering is in die stadion van Tshing  gehou … Lees verder