Polisie by Universiteit van Venda ontplooi

Die polisie moes by die Universiteit van Venda in Limpopo ontplooi word waar swart betogers se protesoptrede gemonitor word.

Akademiese aktiwiteite is intussen opgeskort nadat personeel en studente verhinder is deur betogers om die kampus binne te kom.

Die oproeriges … Lees verder

Venda-bank wat Zuma-lening verskaf onder die soeklig

In ‘n eksklusiewe onderhoud op Power FM het die uitvoerende hoof VBS Mutual Bank, Andile Ramavhunga gesê die bank se lening president Zuma het groter belangstelling gewek as wat verwag is.

“Die publisiteit wat ons in die afgelope twee dae … Lees verder

Etniese spanning kook oor met 17 skole reeds afgebrand

Nog twee skole in die Vuwani-gebied naby Thohoyandou in Limpopo is afgebrand deur die inwoners na ‘n hofuitspraak wat teen hulle beslis het.

Die Tsongas is woedend oor die Hooggeregshofuitspraak wat hul aansprake op ‘n eie taalgebied van die hand … Lees verder

Leon Lemmer: Leon Wessels en Danny Titus oor Open Stellenbosch

LitNet publiseer die afgelope tyd bydraes tot sy Open Stellenbosch- (OS) seminaar. Wat eienaardig is, is dat LitNet, wat oorwegend ‘n Afrikaanse webwerf is, in hierdie geval voorkeur aan bydraes in Engels gee. Mense wat Afrikaanssprekend is en meesal in … Lees verder

Etniese geweld vlam weer op in Limpopo

Etniese konflik het weer kop uitgesteek in Limpopo. Die pad tussen Thohoyandou en Louis Trichardt in Limpopo is steeds gesluit weens ‘n gewelddadige betoging deur inwoners van dorpe in die Vuwani-gebied.

Inwoners versper die paaie na Thohoyandou, Vuwani en Malamulele … Lees verder

Etniese konflik teister Limpopo opnuut

Malamulele is nou reeds twee weke lank die brandpunt van etniese konflik in Limpopo tussen Vendas en Tsongas. Laasgenoemde groep eis ‘n afsonderlike munisipaliteit.

Inwoners van Malamulele in Limpopo het intussen paaie wat na die stat lei met brandende bande … Lees verder

Geweld in Limpopo weens stamgevegte

geweldlimLimpopo se premier Stan Mathabatha het die skuld vir die gewelddadige betogings wat losgebars het in die Thulamela Plaaslike Munisipaliteit hierdie week op stamgebondenheid geblameer.

Die Malamulele gemeenskap het Maandag op ‘n plundertog gegaan, eiendom beskadig , ‘n padskraper, vragmotor, Lees verder

Mulder-boek net betyds vir Afrikanervryheidstryd

Skrywer: Pieter Mulder

Titel: Kan Afrikaners toyi-toyi?

Pretoria: Protea-boekhuis

Datum: 2008

ISBN: 978-1-86919-256-3
Prys: R160

Sedert die einde van 2009 heers ’n nuwe gees in die Afrikanerpolitiek. Vele mense het al onlangs opgemerk dat die debat in Afrikaans en onder … Lees verder