Webwerf gradeer flieks volgens kleur

Vergeet van die besprekings oor ‘n lokfilm met stoere helde, skreeusnaakse komedies en fotogeniese skoonhede, want ‘n webwerf het die gaping vir ‘n nuwe soort fliekgids raakgesien.

CNTRST gradeer Hollywoodproduksies volgens kleur… of meer presies: Velkleur.

Uitgedruk in persentasies word … Lees verder

Jenner en Dolezal se knuppels in die linkse hoenderhok

Kyk, as daar één ding is wat jy nie vir ‘n feminis moet sê nie, sou dit wees dat die manlike en die vroulike brein wesentlik verskil. Volgens feministe is dit ‘n infame leuen, en is daar hoegenaamd geen onderskeid … Lees verder

Swart poppe vir swart kinders

swartpopNigerië, wat spog met die meeste swart kinders in die wêreld, weet dat kinders weldeeglik van ras, etnisiteit en velkleur bewus is.

‘n Sakeman het die gaping in die mark ook raakgesien en met min mededinging van buitelandse maatskappye soos … Lees verder