Dept. van wetenskap en tegnologie bekyk Afrikahare en ‘verslappers’

Met die jongste rasseherrie rondom haarreëls by Pretoria Girls High wat teen swartes sou diskrimineer, het Suid-Afrika se departement van wetenskap en tegnologie gister ‘n hele konferensie oor Afrikahare en sogenaamde “haarverslappers” aangebied. Dit is middels waarmee swart vroue hul … Lees verder

Ivoorkus se verbod op velbleikmiddels afgelag

‘n Groot en groeiende swart bevolking van “tchatchos”, ‘n onvertaalbare term in die Ivoorkus vir mense wat hul donker velle met produkte soos Fair and White, Glow en Nature White bleik, sê hulle sal aanhou ondanks ‘n verbod.

Die … Lees verder

Watter velsorgproduk gaan SA red?

Terwyl die DA se Jeugvleuel onwelvoeglike plakkate in Suid-Afrika opsit om rasvermenging aan te moedig, is Indië se obsessie met ‘n ligte vel goed bekend en deeglik gedokumenteer.

In 1978, het Unilever ‘n velbleikmiddel op die rak gesit, Fair&Lovely, … Lees verder