Varkpes in SA tref uitvoer

Die grense van buurlande is vroeër vandeesmaand gesluit vir die invoer van lewende varke en varkvleis uit Suid-Afrika nadat Afrika-varkpes uitgebreek het.

Honderde varke het reeds weens die siekte gevrek wat deur ‘n virus tussen varke oorgedra word. Geen behandeling … Lees verder

Skildery wat terreur befonds vir miljoene verkoop

‘n Skildery deur ‘n Suid-Afrikaanse kunstenaar, Irma Stern, wat verkoop is om geld vir ANC-terreur in te samel, is vir ‘n reuseprys in Londen verkoop.

Die skildery getiteld Arabier in Swart is vir net meer as sewentien miljoen rand verkoop.… Lees verder

Ondertekende bladmusiek van Die Stem haal R17 000

deur Marthinus van Bart

Bladmusiek van Die Stem van Suid-Afrika wat Die Burger Boekhandel uitgegee het en wat op 13 Desember 1935 deur ds. M.L. de Villiers, die komponis, onderteken is, is Donderdag 28 Augustus in Sandton vir R17 000 … Lees verder

Half miljoen pond voor huis Lennon

lennonhuisHet huis waar ‘Beatle’ John Lennon de eerste jaren van zijn leven heeft gewoond, heeft op een veiling 480.000 pond opgebracht. Dat is drie keer zoveel als was verwacht

Lennon woonde vanaf zijn geboorte in 1940 in het huis op … Lees verder

Eienaar van Malema-woning ook deur SAID ondersoek

malemahouseJulius Malema se halfgeboude huis in Sandown, Johannesburg, se nuwe eienaar word ook weens belastingbedrog ondersoek. Die man, ‘n vriend van Malema, het die huis op ‘n veiling gekoop.

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het Dinsdag bevestig dat die bedrogsaak by … Lees verder