VSA maak gereed om Russiese vliegtuie af te skiet in Sirië

Die Amerikaanse president Barack Obama het die ontplooiing van duisende lede van die Amerikaanse spesiale magte in Sirië verdedig.

Dit is glo om opposisiegroepe te help in die stryd teen die Islamitiese Staat (ISIS), en nie ’n verbreking van sy … Lees verder

Hulporganisasies pleit dat Jemen-burgerlikes ly

Volgens Dokters Sonder Grense (MSF) is die meeste van die infrastruktuur in Jemen so beskadig na herhaaldelike lugaanvalle, dat dit tot ‘n volskaalse humanitêre krisis gelei het.

Druk is besig om toe te neem teen die Saoedi-koalisie, met menseregte-organisasies wat … Lees verder

Griekse vegvliegtuig ploeg in ander vliegtuie in

‘n Vegvliegtuig van die Griekse lugmag het neergestort tydens ’n oefening­ van die Noord-Atlantiese­ Verdragsorganisasie (Navo) in die suidooste van Spanje waarin minstens 10 mense omgekom het.

Twee Griekse F-16’s het aan dié oefening deelgeneem waarby Brittanje­, die VSA, België, … Lees verder

NORAD-vegvliegtuie opgestuur oor twee dronk passasiers

Die Noord-Amerikaanse lugverdedigingsmag het Woensdag twee CF-18 stralers vinnig vanuit Quebec opgestuur om ‘n Sunwing-vlug 656 terug na Toronto te vergesel weens “probleme met passasiers”.

Sunwing se vlug op pad na Kuba is gedwing om om te draai en terug … Lees verder