Beesboer se moordenaars nog op vrye voet

Die polisie in Noordwes soek steeds na vier rowers in verband met die moord op ‘n beesboer van Potchefstroom.

Die 68-jarige Koos van der Leeuw is op 18 Augustus in die Mediclinic Sandton dood nadat hy vroeër die oggend in … Lees verder

Bek-en-klouseer glo onder beheer in twee provinsies

Die minister van landbou, Senzeni Zokwana sê bek-en-klouseer in Bambanani in KwaZulu-Natal, Mhinga in Limpopo en Marite in Mpumalanga is onder beheer, het RSG berig.

Hy het in Pretoria gesê dit volg na veldtogte in die gebiede om die siekte … Lees verder

Sotho’s steel vee en voertuie oor SA grens

LESOTHO 11Die polisie in die Vrystaat het hernude kwellinge uitgespreek oor
oorgrens-misdaad tussen Suid-Afrika en Lesotho.

Dit is veral misdaad soos vee- en voertuigdiefstal wat kommer wek.

Die Vrystaatse polisiekommissaris, generaal Simon Mpembe sê vee- en
voertuigdiefstal duur voort ondanks die … Lees verder