MK dreig Vavi met dood

‘n Lid van Umkhonto we Sizwe Militêre veterane in Limpopo dreig om die geskorste Cosatu-sekretaris generaal Zwelinzima Vavi te vermoor, het Nuus24 berig.

Ondervoorsitter van die veterane-organisasie, Jack Lulamile, het aan vakbondverteenwoordigers gesê hulle moet vir Vavi sê Lulamile Jack, … Lees verder

Cosatu staar groter krisis in die gesig

Die vakbondfederasie Cosatu is in ‘n krisis gedompel nadat nege vakbonde wat by Cosatu geaffilieer is hul sentrale uitvoerende komitee as wetteloos bestempel het.

Die vakbonde het ‘n gesamentlike mediakonferensie gehou om die krisis wat voor die algemene verkiesing in … Lees verder

Vavi veg voort teen skorsing

Betoë sal Vrydag in die Suid-Gautengse hooggeregshof in Johannesburg in die saak tussen Cosatu en sy geskorste hoofsekretaris Zwelinzima Vavi voortgesit word.

Vavi is verlede jaar geskors na hy erken het dat hy ‘n buite-egtelike verhouding met ‘n kollega gehad … Lees verder

Zuma gryp in by staking

Die Suid-Afrikaanse president Jacob Zuma het gesê ministers moet onmiddellik onderhandel oor ‘n openbaresektorstaking en verwag dat beide die regering en vakbonde moet toegee, het sy woordvoerder gister gesê.

Tot dusver het die regering gesê dat hy kan nie bekostig … Lees verder

Zuma daag nie op vir vieringe nie

President Jacob Zuma en Winnie Madikizela Mandela het nie opgedaag vir die vieringe by die Drakensteingevangenis nie, volgens ‘n berig in die Cape Argus.

Swart en Indiër ANC-leiers het Donderdag saam by die hekke van die gevangenis uitgestap om Nelson … Lees verder