Mutasie in varkgriepvirus gevind

Die Wêreld Gesondheidsorganisasie het gister gesê dat ‘n mutasie gevind is in monsters van die varkgriepvirus wat geneem is na die eerste twee sterftes van die pandemie in Noorweë.

Hulle het egter beklemtoon dat dit nie voorkom asof die mutasie … Lees verder

Varkgriep kan weerstandig teen behandeling raak

Daar is reeds vier lande wat deur die Wêreldgesondheidsorganisasie geëien is waar sekere vertakkings van varkgriep weerstandig teen Tamiflu is, het dr. Chuma Makunga van die Nasionale instituut vir oordraagbare siektes by 'n Aptekerskonferensie in Sun City gesê, volgens 'n

Lees verder