Steve Hofmeyr, Dan Roodt en Sunette is die nuwe Voëlvry-beweging

‘n Paar dekades terug verkrag Dan Roodt die volkslied en lees gedigte voor met ‘n oshart teen sy bors, Koos Kombuis, met of sonder drugs, sing van AWB tiete en huisies by die see, Johannes Kerkorrel bedel harte vir Hillbrow … Lees verder

Die Reitz-dubbelstandaard

Die betrokke studente het ’n kort film gemaak, in opdrag van die koshuis se seniors vir hulle kultuuraand. Hierdie aande is vol vermaak met opvoerings en films oor sake wat die studente raak. In hierdie selfde tyd het die rektor,

Lees verder