Swart prestasie oral ‘n kopseer

Onderwyskenners in Suid-Afrika sê die matriekuitslae weerspieël die swak besluite deur taakspanne en sogenaamde onderwyskundiges wat deur die ANC en hul handlangers aangestel is.

Uitkomsgerigte onderrig (UGO) het kennelik misluk asook die uitsluiting van meetkunde as deel van wiskunde, sê … Lees verder

SAUK-hoës ‘het nie denkvaardighede nie’: verslag

‘n Vaardigheidsoudit deur PricewaterhouseCoopers (PwC) het bevind dat die uitvoerende en senior bestuur van die SAUK “nie oor die minimum- strategiese denkvaardighede besik nie”.

Die verslag deur die ouditeursmaatskappy is gister aan die parlement se kommunikasie-oorsigkomitee voorgelê. Daarin word insgelyks … Lees verder

Ramaphosa wil onderwysers keur

Cyril Ramaphosa, adjunkpresident van die ANC, meen bevoegtheidstoetse vir onderwysers moet opnuut ingestel word.

Ramaphosa het gesê onderwys sal slegs verbeter indien onderwysers die omstrede toetse doen, het City Press op sy webwerf berig.

“Almal moet hulself meet teen diegene … Lees verder