Onverwerkte riool spoel in Vaalrivier

Die Matlosana-munisipaliteit by Stilfontein is glo besig om die Vaalrivier te besoedel met onverwerkte riool.

Die rioolstelsel in Stilfontein is gebrekkig, of werk glad nie, en onverwerkte riool spoel in die Koekemoerspruit in wat direk in die Vaalrivier vloei.

‘n … Lees verder

Watermonsters by Bloemhof toon nalatige rioolbesmetting

Uitslae van toetse op watermonsters wat by Bloemhof in Noordwes ingesamel is, toon dat die munisipaliteit nalatig was toe drinkwater met riool besmet is.

Die burgerregte-groep AfriForum het die toetse aangevra nadat drie babas dood is weens die vuil water.… Lees verder

Bloemhof in greep van diarree-uitbraak

bloemhof-damBloemhof in Noordwes is tans in die greep van ‘n diarree-uitbraak.

Die dorp ondervind al reeds geruime tyd probleme met skoon water.

Verskeie leerders is van die skool af huistoe gestuur vir mediese hulp nadat hulle simptome van die siekte … Lees verder

Vaalrivier stoot gevaarlik oor sy oewer

vaaldamDie departement van waterwese het gemeenskappe wat aan die oewer van die Vaalrivier woon, of wat bote daar vasmeer, gewaarsku om bedag te wees op moontlike oorstromings, het RSG berig.

Die rivier oorstroom byna sy walle. ‘n Taakspan van die … Lees verder