Twee universiteite gesluit weens geweld

Twee universiteite in Kaapstad bly steeds gesluit weens gewelddadige betogings deur studente, het RSG berig.

Die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie het opdrag aan studente gegee om nie later nie as Woensdagmiddag vieruur uit die koshuise te wees.

Die bestuur … Lees verder

UWK in vlamme: Hoër onderwys gebuk onder skoonmakeropstand

Oproeriges het ‘n gebou op die kampus van die Universiteit van die Wes-Kaap in Bellville aan die brand gesteek.

Die oproer het Woensdagoggend begin toe eksamenlokale beset is, en teen Woensdagaand in skermutselinge met die polisie en veiligheidspersoneel op die … Lees verder

Leon Lemmer: Universiteit van Wes-Kaapland: Die studente-opstand van 1976

Die bestaan van Cornelius C Thomas se boek, Wakker wakker en aan die brand: Waarneminge van ‘n studente-aktivis, UWK, 1976 (Bellville: Mayibuye Books, 1997, 181p), gepubliseer deur die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), is glad nie algemeen bekend nie. Ek het … Lees verder

Die bestaan van Cornelius C Thomas se boek, Wakker wakker en aan die brand: Waarneminge van ‘n studente-aktivis, UWK, 1976 (Bellville: Mayibuye Books, 1997, 181p), gepubliseer deur die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), is glad nie algemeen bekend nie. Ek het … Lees verder

Geweld deur swart studente by UWK doodgeswyg

Die Universiteit van die Wes-Kaap se visekanselier en rektor, Porfessor Brian O’Connell, sê daar is ‘n verskuilde agenda agter studente wat eis dat hy bedank.

Die universiteit se studenteraad (SR) het dié week ‘n protesoptog gelei wat in geweld ontaard … Lees verder

Russel Botman ontdek ‘n Reitz op Stellenbosch

deur Leon Lemmer

Die standaardweergawe van die gebeure in Sharpeville in 1960 is dat blanke polisiemanne sonder waarskuwing op ongewapende en vreedsaam betogende swartes geskiet het. Die geykte weergawe van die Soweto-onluste in 1976 is dat swart skoolkinders spontaan in … Lees verder