Leon Wessels betaal sy soustreinkaartjie met wit UV-studente se toekoms

Die voorval by die Universiteit van die Vrystaat se Reitz-koshuis in 2008 wat internasionale nuus gemaak het weens ‘n samespanning om Afrikaners swart te smeer, is weer deur Leon Wessels opgehaal as sou dit een of ander brandende kwessie bly.… Lees verder

Ras en rewolusie geniet voorrang hoor Kovsie Stabilis

Die Kovsie Stabilis-groep, hoofsaaklik wit, oorweeg dit om ‘n aansoek by die hoogeregshof in te dien om die Universiteit van die Vrystaat te dwing om klasse op dié universiteit onverpoosd te laat voorgtaan, maar die “verkeerde” ras van die groep … Lees verder

Lesings by drie UV kampusse opgeskort.

Die akademiese program op die Universiteit van die Vrystaat (UV) se drie kampusse is vandag en môre opgeskort weens voortslepende oproer.

UV-woordvoerder, Lacea Loader, sê die instelling se universiteitbestuur gaan vandag en môre “verskeie belanghebbendes betrek”.

Dit in ‘n poging … Lees verder

Amokmakers dreig UV, UK en NWU

Swart studente van die Universiteit van die Vrystaat (foto) het besluit op ‘n aggressiewe plan van aksie om die regering te dwing om aan hul eise vir gratis hoër onderwys te voldoen.

Na ‘n vergadering op die Bloemfontein-kampus van die … Lees verder

Dringende aansoek teen UV se huidige anti-Afrikaanse taalbeleid

‘n Dringende aansoek sal in die Hooggeregshof in Bloemfontein gebring word teen die inwerkingstelling van die Universiteit van die Vrystaat se taalbeleid vir 2017.

Afrikaans sal ingevolge dié beleid as onderrigtaal by die universiteit uitgefaseer word. Die Hooggeregshof het op … Lees verder

Noord-Kaap moet ‘rassisme’ beveg maar raadslede skuld meeste dienstegeld

Raadslede en tradisionele leiers in die Noord-Kaap – wat juis verantwoordelik is om verbruikers te oortuig om hul munisipale rekeninge te betaal – skuld self duisende rande in dienstegeld.

Maar volgens die Instituut vir Versoening en Sosiale Geregtigheid, is “rassisme” … Lees verder

Jonathan Jansen daal nog laer met sy aanvalle teen Afrikaners

Prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV), het nog laer gedaal met sy aanhoudende aanvalle op Afrikaners.

Volgens bronne het die bruinman, wat klaarblyklik erg sukkel om ewewigtig op te tree, by ‘n senaatsvergadering gesê “iets … Lees verder

Cosatu trek ‘n Vrystaatse Penny Sparrow

Drie studente van die Universiteit van die Vrystaat staar dissiplinêre optrede in die gesig nadat hulle water in die gesig van ‘n sekuriteitswag by een van hekke van die instelling gespuit het.

Volgens UV-woordvoerder, Lacea Loader, universiteitswoordvoerder is ‘n klagte … Lees verder