Dan Roodt: Nuwe Kommando’s is al antwoord op Brendin Horner-tipe moorde

Soos duisende ander mense, is ek geskok en woedend oor die jongste plaasmoord, dié op Brendin Horner. Hy was maar een-en-twintig jaar oud, met sy hele voor lewe hom. Hy is op wreedaardige wyse vermoor. Sy lyk is teen ‘n … Lees verder

VSA verhoog noodvoedsel na Ethiopië

Amerika het sy noodvoedselhulp aan Ethiopië met byna US$100 miljard verhoog om een van die ergste droogtes in dekades te bestry.

Volgens die Amerikaanse Agentskap vir Internasionale Ontwikkeling (USAID) is die hulp dringend nodig om ’n humanitêre krisis af te … Lees verder

Inisiasiedodetal styg ten spyte van miljoene rande se veldtog

Ten spyte van miljoene rande wat bestee is om swart mans medies te laat besny, is drie-en-twintig inisiasie-kandidate sedert die begin van die winter-inisiasieseisoen dood.

Johns Hopkins Gesondheid en Onderwys in Suid-Afrika (JHHESA), met befondsing van USAID / PEPFAR, en … Lees verder